27 February 2011
26 February 2011
cOloUrfuL iNdaBa
Goeiemore Mensies
Hier is so 'n paar vinnige Canon Powershot snapshots
Ek het sommer 'n behoorlike kreatiewe inspuiting gekry!
Die klere op die ramp is van Coppelia.
Some more fodies to follow a.s.a.p
Enjoy & have a beautiful blessed weekend!
Ouma beskuit bly nou maar so eg Suid-Afrikaans soos blatjang, melktert & braavleis.


Coppelia looking colourful & bright at the Annual Design Indaba - Cape Town.
vivI.Iviv
Labels:
design indaba,
fashion,
my work,
photography,
retro
| Reactions: |
14 February 2011
brandfOrt memOries
Vandag kan ek nie help om aan Brandfort te dink nie.
Aan die pragtige herinneringe wat Jesus daardie naweek, op daardie 'beautiful' Vrystaatse plaas vir my kom gee het nie , uit Sy onvoorwaardelike liefde.
Jesus ek 'claim' elke herinnering want dit is myne!
The time for tears are over.
Elke mooi wat ons ervaar het kom gee ek aan U terug as liefdes - & dankoffer, & ek weet U gaan weer die seer in vreugde verander.
Wanneer ek terug kyk Here Jesus, is U al wat ek sien.
U was van die begin af daar & U is steeds.
U tyd Koning Jesus & U wil.
Daardie naweek het Jesus begin met 'n werk in my lewe.
Hy het al my seer kom vat & dit genees.
Stukkie vir stukkie my hart & my vertroue kom herstel.
Ek het weer die mooi in die lewe begin raaksien, Jesus het my kom inspireer, & letterlik my voete onder my kom uitslaan met die pragtigste, kosbaartste mensie.
'n Liefde wat nooit opgee nie, wat geduldig wag.
'n Liefde wat U eerste stel, altyd vertrou,
vasstaan op U beloftes,
wat nooit sal ophou hoop nie maar lankmoedig sal bly,
maak nie saak wat die situasie nie.
'n Liefde wat die kwaad, seer & onverstaanbaarheid van my situasie oorheers.
'n Liefde wat nie uit myself is nie, maar uit U.
Ek hou vas: Habbakuk 2:3 & 1 Johannes 4 :18
Your perfect love casts out all fear.
My hart jubel oor U liefde vir my.
vivI.Iviv
*Alle fotos behalwe boonste een is deur my geneem - Brandfort 2010
Labels:
inspiration,
love,
my heart,
my work,
nature,
photography
| Reactions: |
11 February 2011
unconditional Love
LiefSte meNsiEs
Gelukkige Valenteinsdag
May yOu experience His Perfect Love which casts Out all fear.
JeSus, ek wil net van U onGelOoflike lieFde & GenaDe getuig.
You are my HeaLer, my StrenGth, my EverytHing, withOut You nOthing in my life makes sense!
And with You, the things that aren't making sense yet, are beaRabLe, because You lOve me & You are at wOrk in my life right nOw.
My wish fOr everyone reading this is that You wOuld get tO knOw the Lord Of all, whO lOves You sO very much that He sent His Only Son tO the earth tO be crucified On a crOss...FOR YOU!
Toe Jesus aan daardie kruis gehang het, het Hy elke liewe sOnde wat nOg oOit gepleeg was Op Hom gehad...
Sy Vader het Op daardie oOmbLik Sy gesig op Hom gedraai want Hy kOn nie na hOm kyk nie.
He became sin sO that yOu & I may nOw have eternal life!!!!!!!
Jesus, wanneer ek aan U kruisdOod dink, vir my, sOndaar, dan breek dit my hart in stukke.
Pappa, dit gaan my verstand te bOwe dat enige iemand my sO lief kan he...Jesus, wanneer ek na U kyk sien ek net liefde, & nOg liefde, liefde, liefde, liefde....
'n Liefde wat nooit minder word nie, wat elke dag dieselfde is.
Unconditional Love
Jesus & vandag wil ek net daardie liefde uitstraal & uitleef!
Ek het U lief met my hele hart, my hele siel & my hele verstand.
My whole Life is Yours
*Alle foto's van my www.weheartit.com/lovexevol account
Labels:
inspiration,
love,
my heart,
valentine
| Reactions: |
09 February 2011
rOkkiEs & rOmpies
Seems like everyOne arOund me is getting married lately.
This is my cOusin, Hanlie, whO will be getting married in December this year tO a very awesOme dude!
Ek is sO bly Jesus het hulle vir mekAar gegEe, Ons Koning kies die regte maatjies peRfek uit!
Ons het sO 'n bietjie gaan rOkkies kyk 'n week gelede.
(Nee, Ongelukkig nie my skepping wat sy hier aanhet nie ^_^)
Sy het sO pragtig gelyk in almal.
patiencePatiencePATIENCEpatiencepatiencePATIENCE
Koning Jesus, at Your appOinted time...
Maar vir nou vasbyt, vertrOu & bly hOop.
So in love with You Lord.
x HabBakuK 2:3 x
vivI.Iviv
| Reactions: |
04 February 2011
01 February 2011
prOmises
Gistraand het ek vreeslik by Jesus gehuil,
ek gaan tans deur 'n groot, onverstaanbare seer,
toe gee Hy vanoggend vir my die volgende:
'God has given us both His promise & His oath.
Therefore we can hold on to His promise with confidence!'
Hebrews 6:18
He never goes back on His promises or gifts, they are Yes & Amen in Him
x FOREVER x
He never goes back on His promises or gifts, they are Yes & Amen in Him
x FOREVER x
Hold onto His promises, no matter how hard it gets, what people say, or how long you have to wait.
Live with expectancy for your breakthrough to come any minute.
keep praising & worshipping Him
I love to go into my room, lock the door & put on my iPod
I love to go into my room, lock the door & put on my iPod
& just praise my King, with arms stretched out.
There is so much power in praise...especially when life hurts.
His perfect love casts out all fear
Give all your fears to Him, for He loves you.
He knows our innermost being & He wants to give you the
desires of your heart.
'My child, look into my eyes, what do you see?
My love for you, it will never die.
Trust me, I love you.'
'Words can never say, the way He says my name, He calls me lovely.
No one ever sees the way He looks at me, He sees me holy.
The earth could never hold, to love that burns my soul,
Heaven holds me.'
'Every good gift & every perfect gift comes from above,
from the Father of lights,
with Whom there is no variation or shadow of turning.
James 1:17
I can't hold my love back from You Jesus,
I've gotta dance, sing & shout my praises to You!
Labels:
inspiration
| Reactions: |
Subscribe to:
Posts (Atom)
























